song lyrics / André Schwartz / Jy lyrics  | FRen Français

Jy lyrics

Performer André Schwartz

Jy song lyrics by André Schwartz official

Jy is a song in Afrikaans

As ek so na jou kyk is dit moeilik om te kan glo
Dat iemand soos jy is, so amazing soos jy is
So verlief is op my

Die son kyk vir ewig verlief af na jou
Die maan laat jou nooit 'n sekonde af leef
Een woord van jou lippe verander die kleur van my dag

Van die sonnigste somer tot die snerfinste koue
En soms na die donkerste nag
Nes ek dink dat ek jou kan jou lees soos 'n boek
Verander jy en ek's van vooraf gevang

En jy, jy is die son en die maan vir my
Jy is die beste van albei
So mysterieus en so warm tegelyk
En jy doen iets met my

Jy is vry, vry om te gaan maar jy bly by my
Jy is die dag en die nag vir my
Jy is onweerspelbaar, jy maak en jy breek elke reël
Soms net 'n kind, jy is wind en die stilte en jy
Jy hoort by my

En jy, jy is die wêreld vir my
Jy is die son op my vel en die reën
Die reën wat daar val
Jy doen dit alles vir my

Jy maak my bly
Jy hou my vas, maak my vry
Jy ken my gedagtes
Jy maak my deel van jou grote geheel
Jy is die beter helfde van my

Jy

En jy, jy is die son en die maan vir my
Jy is die beste van albei
So mysterieus en so warm tegelyk
En jy doen iets met my

Jy is vry, vry om te gaan maar jy bly by my
Jy is die dag en die nag vir my
Jy is onweerspelbaar, jy maak en jy breek elke reël
Soms net 'n kind, jy is wind in die stilte en jy
Hoort by my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jy lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the bulb
2| symbol at the bottom of the eye
3| symbol to the right of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid