song lyrics / André Schwartz / Barberton Daisy lyrics  | FRen Français

Barberton Daisy lyrics

Performer André Schwartz

Barberton Daisy song lyrics by André Schwartz official

Barberton Daisy is a song in Afrikaans

Dit was 'n kroeg in Barberton
Die son was aan die sak
Die diggers het hul geld gevat, gaan was

Die hande op die trekklavier
Die bas al aan die roer
En teen die trap was jong mans op die loer

Hulle wag vir haar, o ja vir Barberton Daisy
Om weer te sing, haar stem was goud
Hulle wag vir haar o rooi Barberton Daisy
Van klein tot kleim beloftes in haar kyk

Hulle wag vir haar, rooi Barberton Daisy
Om weer te sing, haar stem was goud
Hulle wag vir haar o rooi Barberton Daisy
Van klein tot kleim beloftes in haar kyk

'n Musikant met strik en bril
Dié draai die lampe hoog
Vanaand is weer 'n groot konsert gereel

Vir oulaas word daar weggeskuif
Die snorre word gedraai
'n Glasie word vir eens geluk ophaai

Hulle wag vir haar, o ja vir Barberton Daisy
Om weer te sing, haar stem was goud
Hulle wag vir haar o rooi Barberton Daisy
Van klein tot kleim beloftes in haar kyk

Met groot gejuig en luid gefluit
Verskyn sy op die trap
Haar rok was rooi, die kant was swart en goud

En toe sy sing toe spoel die maan
In stroompies teen die berg
En al die leed vir eens vergeet in haar

Hulle wag vir haar, o ja vir Barberton Daisy
Om weer te sing, haar stem was goud
Hulle wag vir haar o rooi Barberton Daisy
Van klein tot kleim beloftes in haar kyk

Hulle wag vir haar, o ja vir Barberton Daisy
Om weer te sing, haar stem was goud
Hulle wag vir haar o rooi Barberton Daisy
Van klein tot kleim beloftes in haar kyk
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Barberton Daisy lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol to the right of the suitcase
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid