paroles de chanson / Theuns Jordaan parole / Afrikaans Is Groot Temalied lyrics  | ENin English

Paroles de Afrikaans Is Groot Temalied

Interprètes Theuns JordaanDewald WasserfallBok Van BlerkDemi Lee MooreKarlien Van JaarsveldRicus NelCorleaSnotkopJay Du PlessisRiana NelTarryn LambRuhan Du ToitElvis Blue

Paroles de la chanson Afrikaans Is Groot Temalied par Theuns Jordaan lyrics officiel

Afrikaans Is Groot Temalied est une chanson en Afrikaans

Ons sal ons woorde weer uitbasyn
Soos ‘n weghol stoomtrein
Ons sal bly staan en ons sal nie val
In die naam van ons taal

Ek sien jou vrees voor die son verdwyn
Soos die strale weer op ons skyn
Deur die moedhou sal ons dit terugkry
‘n Troots wat vir altyd sal bly

Van die ooste tot die weste
Van die suide tot bo in die noorde
Hou ons ons taal omhoog
Want Afrikaans is groot
Afrikaans is groot

Dis die taal waarin ek wil glo
Dis die taal waarin ek wil droom
Niks is mooier as wat ons ken
Jy't my hart lankterug gewen

Van die ooste tot die weste
Van die suide tot bo in die noorde
Hou ons ons taal omhoog
Want Afrikaans is groot (Afrikaans is groot)
Afrikaans is groot (Afrikaans is groot)
Afrikaans is groot (Afrikaans is groot)
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot

Van die ooste tot die weste
Van die suide tot bo in die noorde
Hou ons ons taal omhoog
Want Afrikaans is groot

Van die ooste tot die weste
Van die suide tot bo in die noorde
Hou ons ons taal omhoog
Want Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Afrikaans Is Groot Temalied

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du coeur
2| symbole en bas de la maison
3| symbole en bas du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid