paroles de chanson / The Rockets parole / Saamsing Mengelmoes lyrics  | ENin English

Paroles de Saamsing Mengelmoes

Interprète The Rockets

Paroles de la chanson Saamsing Mengelmoes par The Rockets lyrics officiel

Saamsing Mengelmoes est une chanson en Afrikaans

Hoe ry die boere
Hoe ry die boere

Hoe ry die boere sit sit so, sit sit so, sit sit so
Hoe ry die boere sit sit so, sit sit so hoera
Hoe ry die boere sit sit so, sit sit so, sit sit so
Hoe ry die boere sit sit so, sit sit so hoera

Die Kaapse nooiens sê tingelingeling, tingelingeling hoera
Die Kaapse nooiens sê tingelingeling, tingelingeling hoera
Hoe ry die boere sit sit so, sit sit so, sit sit so
Hoe ry die boere sit sit so, sit sit so hoera

Suikerbos ek wil jou hê
Suikerbos ek wil jou hê
Suikerbos ek wil jou hê
En wat gaan jou mamma daarvan sê?

Dan loop ons so onderdeur die maan (Onderdeur die maan)
Dan loop ons so onderdeur die maan (Onderdeur die maan)
Dan loop ons so onderdeur die maan (Onderdeur die maan)
Ek en my suikerbossie saam

Solank as die rietjie in die water lê, in die water lê, in die water lê
Solank as die rietjie in die water lê, Blommetjie, gedink aan my

En ek vat haar om haar nekkie, en ek soen haar op haar bekkie
Blommetjie gedink aan my
En ek vat haar om haar nekkie, en ek soen haar op haar bekkie
Blommetjie gedink aan my

Bobbejaan klim die berg
So haastig en so lastig, bobbejaan klim die berg
So haastig en so lastig, bobbejaan klim die berg om die boere te vererg
Hoera vir die jollie bobbejaan

Bobbejaan klim die berg
So haastig en so lastig, bobbejaan klim die berg
So haastig en so lastig, bobbejaan klim die berg om die boere te vererg
Hoera vir die jollie bobbejaan

Stadig, stadig oor die klippetjies
Die reën val sulke wonderlike druppeltjies
En daar waar die son en die maan ondergaan
Bokkie ek wil huis toe gaan

Stadig, stadig oor die klippetjies
Die reën val sulke wonderlike druppeltjies
En daar waar die son en die maan ondergaan
Bokkie ek wil huis toe gaan

Die trane die rol oor jou bokkie
Die trane die rol oor jou bokkie
Daar waar die son en die maan ondergaan
Bokkie ons moet huis toe gaan

Nee, nee, nee my dolla nee
Nee my dolla nee
Nee my dolla nee
Nee, nee, nee my dolla nee
Ek jol'ie met 'n loskop dolla nie

Nee, nee, nee my dolla nee
Nee my dolla nee
Nee my dolla nee
Nee, nee, nee my dolla nee
Ek jol'ie met 'n loskop dolla nie

Vat jou goed en trek, Ferreira, vat jou goed en trek
Agter die bos is 'n klompie perde, vat jou goed en trek
Swaar dra, al aan die een kant
Swaar dra, al aan die een kant
Swaar dra, al aan die een kant
Jy met jou huppel been

Swaar dra, al aan die een kant
Swaar dra, al aan die een kant
Swaar dra, al aan die een kant
Jy met jou huppel been
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Saamsing Mengelmoes

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'oeil
2| symbole à droite de l'ampoule
3| symbole à gauche de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid