paroles de chanson / The Rockets parole / Namakwa Daisy lyrics  | ENin English

Paroles de Namakwa Daisy

Interprète The Rockets

Paroles de la chanson Namakwa Daisy par The Rockets lyrics officiel

Namakwa Daisy est une chanson en Afrikaans

Namakwa daisy, a ha ha
Jy's my meisie, a ha ha
My tortelduifie a ha ha
Namakwa daisy girl van my

Ek kom van ver af net om met jou te bly
Van ver af net om met jou te vry
Van ver af, want jy maak my hart so bly
Namakwa daisy girl van my

Namakwa daisy, a ha ha
Jy's my meisie, a ha ha
My tortelduifie a ha ha
Namakwa daisy girl van my

By die skouspel het ek jou gesien in Namakwaland
Jou skoonheid het my asem sommer weggeslaan
Nes 'n gousblom het jy uitgestaan daar in die veld
Namakwa daisy girl van my

Namakwa daisy, a ha ha
Jy's my meisie, a ha ha
My tortelduifie a ha ha
Namakwa daisy girl van my

Namakwa daisy, a ha ha
Jy's my meisie, a ha ha
My tortelduifie a ha ha
Namakwa daisy girl van my

Kom vat my hand, want jy's myne
Kom stap nou saam, oe niks meer pyne
My hart is so bly want ek het jou hier gekry
Namakwa daisy girl van my

Namakwa daisy, a ha ha
Jy's my meisie, a ha ha
My tortelduifie a ha ha
Namakwa daisy girl van my

Namakwa daisy, a ha ha
Jy's my meisie, a ha ha
My tortelduifie a ha ha
Namakwa daisy girl van my

Namakwa daisy, a ha ha
Jy's my meisie, a ha ha
My tortelduifie a ha ha
Namakwa daisy girl van my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Namakwa Daisy

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'étoile
2| symbole à droite de la cible
3| symbole à droite de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid