paroles de chanson / Tannie Riana parole / Blinkoogsterretjie lyrics  | ENin English

Paroles de Blinkoogsterretjie

Interprète Tannie Riana

Paroles de la chanson Blinkoogsterretjie par Tannie Riana lyrics officiel

Blinkoogsterretjie est une chanson en Afrikaans

Blinkoogsterretjie, sê vir my
Hoe kan ek jou in die hande kry?
As ek op my tone strek
Is jy nog veel hoër as ek
Blinkoogsterretjie, sê vir my
Hoe kan ek jou in die hande kry?

Blinkoogsterretjie, sê vir my
Hoe kan ek jou in die hande kry?
Ver daarbo in die hemelhoog
Sien ek jou war jy knip-oog
Blinkoogsterretjie, sê vir my
Hoe kan ek jou in die hande kry?

Blinkoogsterretjie, sê vir my
Hoe kan ek jou in die hande kry?
Elke aand dan skyn jy blink
Op jou pos so ewe flink
Blinkoogsterretjie, sê vir my
Hoe kan ek jou in die hande kry?

Blinkoogsterretjie, sê vir my
Hoe kan ek jou in die hande kry?
Elke aand as ek gaan slaap
Glimlag jy daar waar jy waak
Blinkoogsterretjie, sê vir my
Hoe kan ek jou in die hande kry?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Blinkoogsterretjie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la calculatrice
2| symbole en haut du smiley
3| symbole en bas de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid