paroles de chanson / Straatligkinders parole / Wvk lyrics  | ENin English

Paroles de Wvk

Interprète Straatligkinders

Paroles de la chanson Wvk par Straatligkinders lyrics officiel

Wvk est une chanson en Afrikaans

Dit voel soos afrikaner oorlog
Ons wapens word herlaai
Met woorde wat verwoes
En idees wat paniek wil saai

Lig jou kruis op na boontoe
Want al die eer gaan na Hom toe
Of so het ons gedink met ons verkeerde instink
Hoe verkeerd was als nie

Vat my hart sonder vergoeding
Hou my gyselaar met Jou genade
Martel my met Jou liefde seën my met Jou oordeel

Vrede nou
Ek trek ’n kruis deur my hart ek smeek Jou
Vrede nou
Teen al die waansin verdeelde onsin
Vrede nou
Beskerm ons teen ons eie woorde
Vrede nou
Ontferm ons nou met ons gewete

Emosionele wêreldoorlog
Liefde word gesaai
Met woorde wat genees
En die winde van versoening waai
Lig jou naaste op na boontoe
Want al die eer gaan na Hom toe
Dis hoe dit moet wees in die regte gees opbouend nader sonder vrees

Vat my hart sonder vergoeding
Hou my gyselaar met Jou genade
Martel my met Jou liefde seën my met Jou oordeel

Vrede nou
Ek trek ’n kruis deur my hart ek smeek Jou
Vrede nou
Teen al die waansin verdeelde onsin
Vrede nou
Beskerm ons teen ons eie woorde
Vrede nou
Ontferm ons nou met ons gewete

Spoeg hier op ons grond
Smeer die modder oor ons oë
Help ons weer om te sien dat almal Jou genade verdien

Vrede nou (Ek smeek die vrede, ek smeek die vrede)
Ek trek ’n kruis deur my hart ek smeek Jou
Vrede nou (Ek smeek die vrede, ek smeek die vrede)
Teen al die waansin verdeelde onsin
Vrede nou (Ek smeek die vrede, ek smeek die vrede)
Beskerm ons teen ons eie woorde
Vrede nou (Ek smeek die vrede, ek smeek die vrede)
Ontferm ons nou met ons gewete

Vrede nou (Ek smeek die vrede, ek smeek die vrede)
Ek trek ’n kruis deur my hart ek smeek Jou
Vrede nou (Ek smeek die vrede, ek smeek die vrede)
Teen al die waansin verdeelde onsin
Vrede nou (Ek smeek die vrede, ek smeek die vrede)
Beskerm ons teen ons eie woorde
Vrede nou (Ek smeek die vrede, ek smeek die vrede)
Ontferm ons nou met ons gewete
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Wvk

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'ampoule
2| symbole à gauche de la cible
3| symbole en bas de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid