paroles de chanson / Straatligkinders parole / Nikodemus lyrics  | ENin English

Paroles de Nikodemus

Interprètes StraatligkindersHemelbesem

Paroles de la chanson Nikodemus par Straatligkinders lyrics officiel

Nikodemus est une chanson en Afrikaans

Oë toe ek stuur my gebed op na boontoe
Waar gaan ons hulp vandaan kom
Ek het die wonderwerk gemis
Onse Vader wat soms in ons se harte rus
Vergewe ons wat ons weet nou wat ons doen
Vergewe ons wat ons weet nou wat ons doen
Bid vir vrede
Ek smeek vir rede
Was ons skoon van ons geboortevlek verlede

Sonsverduistering ons raak weg as ons sing oor Jou
Die dood bring die lewe drie dae gerou oor Jou
Hoe moes ons ooit geweet het jy gaan ons los
Sê my nou
Sê my nou
Hoe moes ons ooit geweet het jy gaan verlos
Sê my nou
Sê my nou

Ek is vol pretensie Hy is in beheer
In my kop in werk ek uit simfoneer
Is God werklik vra ek simpel weer
Soos ’n pop deur ’n venster by ’n winkeldeur
Kyk op bo die berg en vind dit weer
Hoe die komponente disintegreer
Van sonde
Se geweer
As ek onomwonde mirmireer en protesteer
Kom binne Heer
(Laat) Laat ons konfedereer
Daar’s ’n moontlikheid
As sy woorde suis soos wind wat selfs al die bome buig

(Want die wind waai boonop in sy vuis)
Ja grafeer my daar tot die weer bedaar
Op my bedevaart in die lede maat
Tot ek jou teksboek ewenaar
Daai sewe jaar
Daai absolute rus
Daar waar liefde is
Vra vir die kind
Dis waar
Dis ’n tawwe siklus ou Nikodemus
Die pad na diepte is swaar
Dis ’n skool jy moet jou tong lig na bo want dit is soos ’n

Sonsverduistering ons raak weg as ons sing oor Jou
Die dood bring die lewe drie dae gerou oor Jou
Hoe moes ons ooit geweet het Jy gaan ons los
Sê my nou
Sê my nou
Hoe moes ons ooit geweet het Jy gaan verlos
Sê my nou
Sê my nou

Weerloos verby
Dis hier waar my hart wil sing
Sing tot die einde toe
Wees broos vir my
Dis al wat my hart laat sing
Sing tot die einde toe

Sonsverduistering ons raak weg as ons sing oor Jou
Die dood bring die lewe drie dae gerou oor Jou
Hoe moes ons ooit geweet het jy gaan ons los
Sê my nou
Sê my nou
Hoe moes ons ooit geweet het Jy gaan verlos
Sê my nou
Sê my nou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Nikodemus

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la croix
2| symbole en haut de l'horloge
3| symbole en bas du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid