paroles de chanson / Straatligkinders parole / Wonder lyrics  | ENin English

Paroles de Wonder

Interprète Straatligkinders

Paroles de la chanson Wonder par Straatligkinders lyrics officiel

Wonder est une chanson en Afrikaans

Dit was ‘n lang pad
Tot hier
Ons het ’n moeilike stryd
Verduur
Almal om ons
Baljaar
En ek weet nou, dis die regte uur
Mag ek nooit weer hoor
Hoe die leiding klink
En mag ek nooit weer sien
Hoe die hartseer blink
Die ou profeet is dood
En die jonges eet brood
Vir stoele en banke gepreek
Al die reëls so gebreek

Gee my kans ek wil weet hoe jy dit doen
Gaan ons ooit weer soos dit versoen
Mag ek nooit weer hoor hoe verdwyning klink
Kan ek jou weer ontmoet
Dat ek jou weer onthou
Daai aand toe ons oh oh oh oh
Daai aand toe ons oh oh oh oh
Daai aand toe ons oh oh oh oh
Daai aand toe ons oh oh oh oh

Dit was ‘n mooi pad gewees
Ons was so jonk gewees
Ons het so min geweet oor als
Ons het ons beste gegee vir niks

Om jou lief te hê is om jou vrees te knou
Maar om te weet dat jy jy dit nie sou wou
Hê vir my of wil hê vir jou
Ek het nodig dat jy my nodig het

Gee my kans ek wil weet hoe jy dit doen
Gaan ons ooit weer soos dit versoen
Mag ek nooit weer hoor hoe verdwyning klink
Kan ek jou weer ontmoet dat ek jou weer onthou
Daai aand toe ons oh oh oh oh
Daai aand toe ons oh oh oh oh
Daai aand toe ons oh oh oh oh
Daai aand toe ons oh oh oh oh

Ons hou aan om wonder
Dalk is ons nooit bedoel om
Elke vraag te beantwoord nie
Is dit regtig so moeilik
Ek weet, ek vereenvoudig
Vra net is dit die moeite werd

Gee my kans ek wil weet hoe jy dit doen
Gaan ons ooit weer soos dit versoen
Mag ek nooit weer hoor hoe verdwyning klink
Kan ek jou weer ontmoet dat ek jou weer onthou
Daai aand toe ons oh oh oh oh
Daai aand toe ons oh oh oh oh
Daai aand toe ons oh oh oh oh
Daai aand toe ons oh oh oh oh
Daai aand toe ons
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: ALMERO WELGEMOED, BENJAMIN DE JAGER, BOUWER BOSCH, HEIN KRUGER, RUAN KRUGER

Commentaires sur les paroles de Wonder

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la valise
2| symbole à gauche de la maison
3| symbole à droite de la calculatrice
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid