paroles de chanson / Kurt Darren parole / Die Krone Medley lyrics  | ENin English

Paroles de Die Krone Medley

Interprètes Kurt DarrenRay DylanElizma TheronHeinz WincklerNRGRicus NelMoniqueNicholis LouwSnotkopCHARLIZE BERGSilwer & GoudManie Jackson

Paroles de la chanson Die Krone Medley par Kurt Darren lyrics officiel

Die Krone Medley est une chanson en Afrikaans

Kaptein
Kaptein

Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne (Sy is myne)
Daar waar die son opkom
Daar oor die horison wag sy (Wag sy)
Vir my (Vir my)

Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne
Daar waar die son gaan lê het sy gesê sy wag oh ho ho ho ho oh
Sy wag vir my

Eendag lankgelede in my drome
Was daar 'n girl soos jy
En sy was ver te mooi vir my

Daar was 'n eiland
Vol meisies in bikinis
En almal lyk soos jy
En dit was ver teveel vir my

Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne (Sy is myne)
Daar waar die son opkom
Daar oor die horison wag sy (Wag sy)
Vir my (Vir my)

Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne
Daar waar die son gaan lê het sy gesê sy wag oh ho ho ho ho oh
Sy wag vir my

Wys my, wie bly in jou hart?
Vra my, raak my, gee jou hand
Sê my voel jy hoe dit brand?
Wil jy by my wees vanaand?

En jy rock daai lyfie vertel my jy wil my girl bly
Jy draai my om jou vinger
En jy rock daai lyfie vertel my jy wil nog saam ry
Of speel jy net met my?

Bel my baby vertel my dit is okay met jou
Rock daai lyfie my baby omdat jy wil
Rock daai lyfie sê my jy wil
Rock daai lyfie omdat jy wil

Jessie ek onthou toe ons nog kinders was
Daai sproete en daai dimpels wat so maklik lag
Drome gedroom in die lang gras by die vlei
Hoe ons eendag groot sou word
En altyd saam wees Jessie ek en jy

Jessica
Jy kan maar glo Jessie baby
Daar's geen ander een
Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou
Jessica
Dit was net ons op die strand toe die son sak ek onthou

Jessica
Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel
As ek sê ek is op my knieë net oor jou
Jessica
En toe dit lig word was jy warm om my gevou

Jy maak dit so maklik om op te staan na al die seer
Ek sien jou nou langs my jy was nog altyd daar gewees
Gebreekte beloftes het my weer op my knieë gedwing
Verlore gebroke maar jy’t die hoop weer terug gebring
Jy't my geleer om weer te glo

En ek ek kan weer in liefde glo
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy
Ek ek kan nou weer asem haal
Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees

Ek kan weer in liefde glo
Want waar sou ons sonder liefde wees?
Jy't my geleer om weer te glo

En ek ek kan weer in liefde glo
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy
Ek ek kan nou weer asem haal
Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees
Ek kan weer in liefde glo

Ek soek jou in die sonskyn hier naby my
My arms om jou sexy bruin gebrande lyf
En weet jy hoe dit voel wat jy aan my doen?
My hele lyf is joune as jou lippe myne soen

In die oggend dou voor dag as jy langs my kom lê
Jou lyfie styf teen my is waar ek jou by my wil hê
En ek wonder of jy weet hoe ek oor jou voel?
My hart is aan die brand my babe dis wat jy aan my doen
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Krone Medley

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la cible
2| symbole à droite du coeur
3| symbole en bas de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid