paroles de chanson / Karen Zoid parole / Ek Verlang Na Jou lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Verlang Na Jou

Interprètes Karen ZoidSonja Heroldt

Paroles de la chanson Ek Verlang Na Jou par Karen Zoid lyrics officiel

Ek Verlang Na Jou est une chanson en Afrikaans

Ek verlang na jou
Na die winde wat sy arms om my vou
So verlang ek as die son en die maan en die wind
En die wolke oor my gaan

Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou in die verre lande bly
En verlang jy as die son en die maan en die wind
En die wolke oor jou gaan (Aah-aah-ah)

Oh, ek verlang na jou (Ooh-hoo)
Na die winde wat sy arms om my vou (Ooh-hoo, ooh-hoo)
So verlang ek as die son en die maan en die wind (Ooh-hoo, ooh-hoo)
En die wolke oor my gaan (Ooh-hoo)

Verlang jy ook na my? (Ooh-hoo, ooh-hoo)
Daar waar jy nou in die verre lande bly (Ooh-hoo, ooh-hoo)
En verlang jy as die son en die maan en die wind (Ooh-hoo, ooh-hoo)
En die wolke oor jou gaan (Ooh-hoo)

Waai wind
Bring hom terug na my
Waai wind
Bring hom terug na my

Ek verlang na jou (Ooh-hoo)
Na die winde wat sy arms om my vou (Ooh-hoo, ooh-hoo)
So verlang ek as die son en die maan en die wind (Ooh-hoo, ooh-hoo)
En die wolke oor my gaan (Ooh-hoo)

Verlang jy ook na my? (Ooh-hoo)
Daar waar jy nou in die verre lande bly (Verre lande bly) (Ooh-hoo, ooh-hoo)
En verlang jy as die son en die maan en die wind (Ooh-hoo, ooh-hoo)
En die wolke oor jou gaan (Ooh-hoo)

Waai wind
Bring hom terug na my
Ooh waai wind
Bring hom terug na my

Bring hom terug na my (Oooh)
Ooh-hoo bring hom terug na my

As die son en die maan en die wind en die wolke oor my gaan
As die son en die maan en die wind en die wolke oor my (jou) gaan
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Verlang Na Jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'appareil photo
2| symbole à droite du nuage
3| symbole en haut du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid