paroles de chanson / Karen Zoid parole / Ballade Vir 'n Enkeling lyrics  | ENin English

Paroles de Ballade Vir 'n Enkeling

Interprètes Richard Van Der WesthuizenKaren Zoid

Paroles de la chanson Ballade Vir 'n Enkeling par Karen Zoid lyrics officiel

Ballade Vir 'n Enkeling est une chanson en Afrikaans

Elke dag in sy dop
Elke uur opgekrop
Jy kry 'n naam jy kekkel saam
Toegespin
Binne in die bol gepik

'n Kaart in die pak
'n Kat in die sak
Skedelbeen op 'n dobbelsteen
Dans 'n dans
Vat 'n kans en jy's los

Enkeling
Vreemdeling
Verstoteling
Rug gedraai op die ligte kring

Agterstevoor
Onderstebo
Vreemdeling
Enkeling alleen

Agterstevoor
Onderstebo
Vreemdeling
Enkeling alleen
Enkeling

Elke boek op sy plek
Elke hoofstuk perfek
Gedruk geset
Gebind gevlek
Marionette
Silhouette
Papierpop

Wat bly nou oor?
Wat lê nou voor?
Jy's een seisoen se sensasie
Hart gestroop
Siel verkoop
Ontwortel

Enkeling
Vreemdeling
Verstoteling
Rug gedraai op die ligte kring

Agterstevoor
Onderstebo
Vreemdeling
Enkeling alleen

Agterstevoor
Onderstebo
Vreemdeling
Enkeling alleen

Dag na dag
Straat na straat
Kaart na kaart
Mens na mens

Nag na nag
Dans na dans is elkeen
'n Enkeling
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ballade Vir 'n Enkeling

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la croix
2| symbole à gauche de la maison
3| symbole à gauche de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid