paroles de chanson / Jan de Wet En Die Loflaaities parole / Lig Jou Hande lyrics  | ENin English

Paroles de Lig Jou Hande

Interprète Jan de Wet En Die Loflaaities

Paroles de la chanson Lig Jou Hande par Jan de Wet En Die Loflaaities lyrics officiel

Lig Jou Hande est une chanson en Afrikaans

Lig jou hande loof die Heer
Bring Hom lof en al die eer
Hy is Koning Hy is Heer
Lig jou hande loof die Heer

Dit is goed om die Heer te ken
Loof Hom met jou hart en stem
Hy is met ons elke dag
Juig met al jou krag

Lig jou hande loof die Heer
Bring Hom lof en al die eer
Hy is Koning Hy is Heer
Lig jou hande loof die Heer

Laat ons vir Hom dankie sê
Vir Sy woord wat ons kan hê
Laat ons sing en kom wees bly
Jesus woon in my

Lig jou hande loof die Heer
Bring Hom lof en al die eer
Hy is Koning Hy is Heer
Lig jou hande loof die Heer
Lig jou hande loof die Heer
Loof die Heer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Lig Jou Hande

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'oeil
2| symbole en bas de la croix
3| symbole en bas du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid