paroles de chanson / Gerhard Steyn parole / Huistoe Gaan Tyd lyrics  | ENin English

Paroles de Huistoe Gaan Tyd

Interprète Gerhard Steyn

Paroles de la chanson Huistoe Gaan Tyd par Gerhard Steyn lyrics officiel

Huistoe Gaan Tyd est une chanson en Afrikaans

Ek vat die trein by Gatwick
Verby die Big Ben dis huis toe gaan tyd
Die huis toe gaan tyd

Ysterwiele rol oor die spore
Spore van verlange
Deur my hart
Dis huis toe gaan tyd

Tussen vreemdelinge dwaal ek
In die strate van London

En ek sit hier en ek dink ek dink net aan jou
Ek hoop ek sien jou weer
Vanaand is ek tuis op Afrika grond
Vanaand is ek terug by jou

En ek hoop ek sien jou gou
Het jy van my vergeet?
Net die tyd sal my leer

Op Heathrow by hek sewe
Klim ek in die maag van ‘n groot wit albatros
Wat my vat oor horisonne

Ek sluimer tot in drome
Vliegtuie word soos trekvoëls oor die see
Die diep blou see

En iewers in die strate van London
Lê my spore

En ek sit en ek dink ek dink net aan jou
Ek hoop ek sien jou weer
Vanaand is ek tuis op Afrika grond
Vanaand is ek terug by jou

En ek hoop ek sien jou gou
Het jy van my vergeet?
Net die tyd sal my leer

Tussen vreemdelinge sweef ek
Hoog bo die wolke
Net duskant planete
Dis huis toe gaan tyd

En ek sit en ek dink ek dink net aan jou
Ek hoop ek sien jou weer
Vanaand is ek tuis op Afrika grond
Vanaand is ek terug by jou

En ek hoop ek sien jou gou
Het jy van my vergeet?
Net die tyd sal my leer
Dis huis toe gaan tyd
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Huistoe Gaan Tyd

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du smiley
2| symbole en haut de l'oeil
3| symbole à droite du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid