paroles de chanson / Dozi parole / Gister Is Vandag Se Gewete lyrics  | ENin English

Paroles de Gister Is Vandag Se Gewete

Interprète Dozi

Paroles de la chanson Gister Is Vandag Se Gewete par Dozi lyrics officiel

Gister Is Vandag Se Gewete est une chanson en Afrikaans

Die somer het die koue vergewe
Maar gister staan steeds toue in jou kop
Terwyl die hamers van duisende drake
Se vuiste in jou kuiltjie klop

Hoe vertel ek jou van vryheid
cs jou drome moet baklei
Om sonder wind en sonder vlerke
In die ligte moet bly?

Want gister is vandag se gewete
Gister is ‘n winter vol wraak
Waar jy sukkel deur die somers en seisoene
Met laasjaar se sneeu in die sak

Hoe vertel ek jou van vryheid
cs jou drome moet baklei
Sonder wind en sonder vlerke
In die ligte moet bly?
Net ‘n duisend legioene —
Ruiters op galop
Is die krygers wat die marteling
Van die gisters kan stop

Gister se vinnige nagmaal
Met geraamtes, gif en wyn
Word 'n stadige dood wat worstel
In getsemane se tuin

Pontius Pilates was sy hande - skuif die blaam
Hoe lank moet ons bloedgeld vir ons gisters betaal?

Hoe vertel ek jou van vryheid
cs jou drome moet baklei
Om sonder wind en sonder vlerke
In die ligte moet bly?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Gister Is Vandag Se Gewete

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'étoile
2| symbole en bas du nuage
3| symbole à droite de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid