song lyrics / Dozi / Gister Is Vandag Se Gewete lyrics  | FRen Français

Gister Is Vandag Se Gewete lyrics

Performer Dozi

Gister Is Vandag Se Gewete song lyrics by Dozi official

Gister Is Vandag Se Gewete is a song in Afrikaans

Die somer het die koue vergewe
Maar gister staan steeds toue in jou kop
Terwyl die hamers van duisende drake
Se vuiste in jou kuiltjie klop

Hoe vertel ek jou van vryheid
cs jou drome moet baklei
Om sonder wind en sonder vlerke
In die ligte moet bly?

Want gister is vandag se gewete
Gister is ‘n winter vol wraak
Waar jy sukkel deur die somers en seisoene
Met laasjaar se sneeu in die sak

Hoe vertel ek jou van vryheid
cs jou drome moet baklei
Sonder wind en sonder vlerke
In die ligte moet bly?
Net ‘n duisend legioene —
Ruiters op galop
Is die krygers wat die marteling
Van die gisters kan stop

Gister se vinnige nagmaal
Met geraamtes, gif en wyn
Word 'n stadige dood wat worstel
In getsemane se tuin

Pontius Pilates was sy hande - skuif die blaam
Hoe lank moet ons bloedgeld vir ons gisters betaal?

Hoe vertel ek jou van vryheid
cs jou drome moet baklei
Om sonder wind en sonder vlerke
In die ligte moet bly?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Gister Is Vandag Se Gewete lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of magnifying glass
2| symbol to the right of the house
3| symbol at the bottom of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid