paroles de chanson / David Fourie parole / Ek Is Baie Lief Vir Jou lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Is Baie Lief Vir Jou

Interprètes David FourieMin Shaw

Paroles de la chanson Ek Is Baie Lief Vir Jou par David Fourie lyrics officiel

Ek Is Baie Lief Vir Jou est une chanson en Afrikaans

Ek is baie lief vir jou
Dag en nag dink ek aan jou
Nou weet ek wat liefde is
En ek voel hoe ek vir jou mis

Ek is baie lief vir jou
Wat ek doen doen ek vir jou
Jy's my hartseer en my vreug
Oor jou voel my hart verheug

Weet jy hoe ek oor jou voel?
Liefde is vir ons bedoel
Ware liefde vir ons twee
Neem ons altyd met ons mee

Ek is baie lief vir jou (Ek is baie lief vir jou)
Wil jou net vir my behou (Wil jou net vir my behou)
Wil jou in my arms neem en
Dan voel ek nooit weer alleen

Ek is baie lief vir jou

Jy behoort aan my alleen
Ek sal volg waar jy my neem
Niemand kan jou so bemin
Jy vul my met bewondering

Jy's die liefde in my hart
Ek bewaar jou elke dag
Wil jou altyd by my hou
Ek is baie lief vir jou
Ek is baie lief
Baie lief vir jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Is Baie Lief Vir Jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la cible
2| symbole en bas de l'appareil photo
3| symbole à gauche du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid