paroles de chanson / David Fourie parole / Treffer na Treffer lyrics  | ENin English

Paroles de Treffer na Treffer

Interprète David Fourie

Paroles de la chanson Treffer na Treffer par David Fourie lyrics officiel

Treffer na Treffer est une chanson en Afrikaans

Kaboem kaboem (Kaboem)
Kaboem kaboem (Kaboem)
Kaboem kaboem (Kaboem)
Kaboem kaboem

Kaboem kaboem kaboemielies
Kaboem kaboem kaboemielies
Kaboem kaboem kaboemielies
Kaboemielies kaboemielies
Kaboemielies vanmôre en kaboemielies vanaand
Kaboemielies vanmiddag en kaboemielies gisteraand

Tula-tula stil my kind waar't jou mamma jou gevind?
Tula-tula piekanien die tokkelossie sal jou sien

Tokke-tokke-tokkelos
O my mamma waar's my kos?
Is dit bredie is dit gaar is dit kreef en kaviaar?

Kaboem kaboem kaboemielies kaboemielies kaboemielies
Kaboemielies vanmôre en kaboemielies vanaand
Kaboemielies vanmiddag en kaboemielies gisteraand

Kaboem kaboem kaboemielies kaboemielies kaboemielies
Kaboemielies vanmôre en kaboemielies vanaand
Kaboemielies vanmiddag en kaboemielies gisteraand

Daar's 'n koshuis in die Kaap
'n Tien 'n ses vir kos en slaap
'n Tiengeling die klokkie lui
'n Tiengeling en almal stry

Wie's die kelner wie bedien?
Bring die spyskaart laat ons sien
Sit maar aan sit of staan
Maak jou reg hier kom dit aan

Kaboem kaboem kaboemielie
Kaboem kaboem kaboemielie
Kaboem kaboem kaboemielie
Kaboemielies kaboemielies
Kaboemielies vanmôre en kaboemielies vanaand
Kaboemielies vanmiddag en kaboemielies gisteraand

Daar’s ‘n plek waar ek en jy alleen is
Ek en jy net ons twee saam
Dit raak wild die leeu in my word wakker en my gedagtes gaan op loop
En my kop begin te draai

Vat ‘n kans kom speel vanaand by my
Ek en jy net ons twee saam
Dit is nag die leeu in my is wakker met gedagtes is op loop
En my kop begin te draai

Kyk vir my (Kyk vir my baby)
Kom hier na my toe kom hier na my toe
Kyk vir my (Kyk vir my baby)
Kom hier na my toe kom hier na my toe
Kyk vir my (Kyk vir my baby)
Kom hier na my toe kom hier na my toe

Ek soek jou hier by my
Ek’s Tarzan en jy’s Jane
Kom fluister in my oor jy is lief vir my
Jy’s lief vir my

Ek soek jou hier by my
Ek’s Tarzan en jy’s Jane
Kom fluister in my oor jy is lief vir my

In jou oë sien ek als
O ek weet ons twee verloor beheer
Daardie jeans sit so eish
Daar's so baie wat jy my kan leer

Sal jy my wil kom wys?
Sê my wanneer breek ons die ys?
Dis verbode ek weet maar ons kan dit nie keer
Moet ons dit maar probeer?

Hou my vas stywer vas dit is donker dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag?
Dit is kalm daar buite dis chaos in my
Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy

Kom ek gee jou my hand
Want ek voel ek verloor my kop
Hou my styf teen jou vas
En wanneer hou al die vrae op?

Sal jy my wil kom wys?
Sê my wanneer breek ons die ys?
Dis verbode ek weet maar ons kan dit nie keer
Moet ons dit maar probeer?

Hou my vas stywer vas dit is donker dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag?
Dit is kalm daar buite dis chaos in my
Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy

Hou my vas stywer vas dit is donker dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag?
Dit is kalm daar buite dis chaos in my
Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy

Hou my vas stywer vas dit is donker dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag?
Dit is kalm daar buite dis chaos in my
Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy

Hou my vas stywer vas dit is donker dis nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag?
Dit is kalm daar buite dis chaos in my
Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy
Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Treffer na Treffer

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la croix
2| symbole à droite de l'ampoule
3| symbole à gauche de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid