paroles de chanson / Coenie De Villiers parole / My Kind lyrics  | ENin English

Paroles de My Kind

Interprète Coenie De Villiers

Paroles de la chanson My Kind par Coenie De Villiers lyrics officiel

My Kind est une chanson en Afrikaans

Ek vertel vir jou 'n storie
Waar jy stil en droomloos dryf
In die knus en warm kamer
Van jou ma se ronde lyf

En dan as jy gebore word plaas ek my vinger in jou vuis
Hoor hoe jy saggies asemhaal en ek weet
Jy's eindelik tuis

Jy's been van my gebeente
Jou vlees is van my vlees
En as jy ooit sou weggaan word ek weer oombliklik wees

Maar nou is jy hier by my en jy maak my wêreld heel
Ek weet daar is 'n hemel
Bereid om jou te deel

Al is dit net vir die interim
Al is die tyd hoe kort
Vir nou kan ek met jou saamloop
En sien wie jy werklik word

Jy's perfek gemaak en afgerond
Gereed vir jou verblyf
Met jou tien volmaakte vingers en tone aan jou lyf

Jou hande lyk op myne
En jou oë word ook so grys
Soos myne as ek bang word maar te trots om iets te wys

Jy's been van my gebeente
Jou vlees is van my vlees
En as jy ooit sou weggaan word ek weer oombliklik wees
Maar nou is jy hier by my en jy maak my wêreld heel

Ek weet daar is 'n hemel
Bereid om jou te deel
Al is dit net vir die interim en al is die tyd hoe kort
Vir nou sal ek met jou saamloop
En sien wie jy werklik word

Ek weet daar is 'n hemel
Bereid om jou te deel

Al is dit net vir die interim
Al is die tyd hoe kort
Vir nou sal ek met jou saamloop
Saam met jou

Al is dit net vir die interim en al is die tyd hoe kort
Vir nou sal ek met jou saamloop
En sien wie jy werklik word
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de My Kind

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la poubelle
2| symbole en bas de l'appareil photo
3| symbole à droite de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid