paroles de chanson / Coenie De Villiers parole / Liedjie Vir Luca lyrics  | ENin English

Paroles de Liedjie Vir Luca

Interprète Coenie De Villiers

Paroles de la chanson Liedjie Vir Luca par Coenie De Villiers lyrics officiel

Liedjie Vir Luca est une chanson en Afrikaans

Van ander kant die melkweg
Stuur ek 'n liedjie vir jou aan
Dat ek nie meer daar is nie
Sover op reis moes gaan

Die liedjie is nie lank nie
Sy woorde is maar min
En kom jy by sy einde
Is jy weer by die begin

Die akkoorde is eenvoudig
Die harmonie is ewe min
Jy moet fyn, fyn luister, Luca
Om te hoor jy word bemin

Oor afstand, tyd en ruimte
Stuur ek van ver af aan
'n Liedjie oor die sterre
Oor die wolke en die maan

En kyk, daar is werklik 'n man in die maan
Dis ek wat doerver op sy oppervlak staan
Slaap liewe Luca, ek hou oor jou wag
Ek woon by die sterre wat so blink
In die nag

My liedjie is geheim
Dis net jy wat hom kan hoor
Luister vinnig en versigtig
Voor die onskuld jou verloën

Dis dan wanneer dit wegraak
My woorde in die wind
Want dis onskuld wat ons heelmaak
So word ons weer kind

En as jy ooit alleen voel
Is daar iets om na te luister
Na die versie net vir jou
Wat so saggies vir jou fluister

Jy hoef nooit bang te wees nie
Jy sien die donker wyk
Voor my liedjie en my woorde
Wat jou kinderhart bereik

Want kyk, daar is werklik 'n man in die maan
Dis ek wat doerver op sy oppervlak staan
Slaap liewe Luca, ek hou oor jou wag
Ek woon by die sterre wat so blink
In die nag
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Liedjie Vir Luca

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du téléviseur
2| symbole en bas de l'appareil photo
3| symbole en haut de la calculatrice
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid