paroles de chanson / Chris Chameleon parole / Ja Gese lyrics  | ENin English

Paroles de Ja Gese

Interprète Chris Chameleon

Paroles de la chanson Ja Gese par Chris Chameleon lyrics officiel

Ja Gese est une chanson en Afrikaans

Jy't ja gesê, niks maak nou meer saak nie (Ah-ha)
Jy't ja gesê, niks kan my nou meer traak nie (Ah-ha)
En 'n lig het êrens aangegaan en dis ek wat in die sonlig staan en glimlag
Jy't ja gesê

En jou woorde was (Woorde was)
Woorde wat my pas (Ah-ha)
Met 'n glimlag het jy gesê dat jy 'n kans sou vat (Jy 'n kans sou vat, ah-ha)
Was dit wat ek sê as ek met jou praat of was dit dalk die wyse waarop ek jou aanraak?
Jy't ja gesê

Al wat 'n vrees is het ek verban en elke miskien is sedertien 'n kan en met jou kan ek
Berge versit en met jou wil ek
My in die lewe verlustig

(Ah-ha)
(Ah-ha)
(Ah-ha)

Jy't ja gesê en die res is om't ewe (Ah-ha)
Sedert jy't ja gesê het is daar nuwe sin in my lewe (Ah-ha)
En wat die lot ookal vir my beskik gaan ek laggend tegemoet met ons liefde en geluk
Jy't ja gesê

Al wat 'n vrees is het ek verban en elke miskien is sedertien 'n kan en met jou kan ek
Berge versit en met jou wil ek
My in die lewe verlustig

(Ah-ha)
(Ah-ha)
(Ah-ha)
(Ah-ha)
(Ah-ha)
(Ah-ha)

En al wat 'n vrees is het ek verban en elke miskien is sedertien 'n kan en met jou kan ek
Berge versit en met jou wil ek
My in die lewe verlustig

Al wat 'n vrees is het ek verban en (Al wat 'n vrees is)
En elke miskien is sedertien 'n kan en met jou kan ek (Miskien is sedert 'n kan met jou)
Berge versit en met jou wil ek (Kan ek met jou)
My in die lewe verlustig (Wil ek)

(Ah-ha)
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ja Gese

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du cadenas
2| symbole en haut de la loupe
3| symbole en bas du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid