paroles de chanson / Chris Chameleon parole / Droomland lyrics  | ENin English

Paroles de Droomland

Interprète Chris Chameleon

Paroles de la chanson Droomland par Chris Chameleon lyrics officiel

Droomland est une chanson en Afrikaans

Ek ontwaak in my droomland
Het laas my oë gesluit in verloorland, ek probeer my bes om jou te vergeet
Maar ek onthou
Wat jy van my weet

En ek dink ek mis jou
Maar hoe sal ek ooit kan sê, ja?
Ek dink ek mis jou
Maar sou ek jou terug wou hê?

Jy staan met jou wêreld in my geheue
Met die pêrels wat selfs eie varke teruggee en ek voel wat jy nooit sal berou nie
Is die misdaad net wat jy onthou, onthou of nie?

My verloor die dag
Toe ek jou gevind het
Was 'n dwaas die dag
Toe ek begin dink het, dis die kettings wat die man kan breek en
Die vurktong waar die waarheid, die waarheid in steek

En ek dink ek mis jou
Maar hoe sal ek ooit kan sê, ja?
Ek dink ek mis jou
Maar sou ek jou terug wou hê?

En die vuur wat ons vroeër gedeel het
Is die as wat ons lank reeds verveel het en ek voel maar ek
Ek kan dit nie glo nie en ek sien maar ek
Ek kan dit nie glo nie, is dit alles, net alles
Nie net n droom nie?

Ja, ek dink ek mis jou
Maar hoe sal ek ooit kan sê, ja?
Ek dink ek mis jou
Maar sou ek jou terug wou hê?

En ek dink ek mis jou
Maar hoe sal ek ooit kan sê, ja?
Ek dink ek mis jou
Maar sou ek jou terug wou hê?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Droomland

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'horloge
2| symbole à gauche de l'oeil
3| symbole en bas de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid