paroles de chanson / Andriette parole / Voor Jy Gaan Slaap lyrics  | ENin English

Paroles de Voor Jy Gaan Slaap

Interprètes AndrietteDewald Louw

Paroles de la chanson Voor Jy Gaan Slaap par Andriette lyrics officiel

Voor Jy Gaan Slaap est une chanson en Afrikaans

Ek kyk na jou soos jy jou hemp opvou
Jy’s weer oppad vir nou
Voel hoe my hart wil stilstaan

Jy sluit jou tas
Soen my en hou my vas
Alweer ‘n laaste nag
Maar nie die laaste keer nie

Ver of naby
Mis jy ook vir my
Ek is lief vir jou

Waar jy langs my lê geen woord te sê
Al wat jy wil hê is my hand in joune voor jy gaan slaap

Ek soen jou wang amper tyd om te gaan
Ek wens jy kan nog bietjie langer bly
Soek net jou arms om my

Ek fluister sag
Liefie dis tien voor agt
Gee my nog een glimlag
En vra dat ek gou weer terugkom

Ver of naby
Mis jy ook vir my
Ek is lief vir jou

Waar jy langs my lê geen woord te sê
Al wat jy wil hê is my hand in joune voor jy gaan slaap
Waar jy langs my lê geen woord te sê
Al wat jy wil hê is my hand in joune voor jy gaan slaap

Al skyn die maan donker en vra die reënwolke om hard te huil loer
Druppels ons af teen die venster terwyl jy my nader aan jou hou

Waar jy langs my lê geen woord te sê
Al wat jy wil hê is my hand in joune voor jy gaan slaap
Voor jy gaan slaap
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Voor Jy Gaan Slaap

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la maison
2| symbole en haut du nuage
3| symbole en bas du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid