paroles de chanson / Andriette parole / Kom Ek Wys Jou Hoe Liefde Voel (Die Muur) lyrics  | ENin English

Paroles de Kom Ek Wys Jou Hoe Liefde Voel (Die Muur)

Interprète Andriette

Paroles de la chanson Kom Ek Wys Jou Hoe Liefde Voel (Die Muur) par Andriette lyrics officiel

Kom Ek Wys Jou Hoe Liefde Voel (Die Muur) est une chanson en Afrikaans

In elke droom hoor ek jou woorde
En elke dag volg ek jou spore
Maar ek kannie by jou uitkom nie

Ek soek ‘n antwoord in jou briewe
Van af die ou tot by die nuwe
Tussen die woorde wat jy skryf soek ek jou

Ek is heeltemal te lief vir jou
Dit voel of jy ‘n muur wil bou
Dis te moeilik om te sê wat ek bedoel

Jy sê jy’s altyd lief vir my
Maar dit voel asof die muur daar bly
Kom ek wys jou hoe liefde voel

Jy’s ’n karakter in my storie
Die een wat ek nie wil verloor nie
Dis moeilik om jou naby my te hou

Soms skeer ek blaaie uit my boek uit
Net hoop dat jy my los vir altyd
Maar ek kannie sonder jou nie

Ek is heeltemal te lief vir jou
Dit voel of jy ‘n muur wil bou
Dis te moeilik om te sê wat ek bedoel

Jy sê jy’s altyd lief vir my
Maar dit voel asof die muur daar bly
Kom ek wys jou hoe liefde voel

Ek is heeltemal te lief vir jou
Dit voel of jy ‘n muur wil bou
Dis te moeilik om te sê wat ek bedoel

Jy sê jy’s altyd lief vir my
Maar dit voel asof die muur daar bly
Kom ek wys jou hoe liefde voel
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Kom Ek Wys Jou Hoe Liefde Voel (Die Muur)

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du nuage
2| symbole à gauche de l'appareil photo
3| symbole à gauche du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid