paroles de chanson / Adam Tas parole / 30 Jaar van Select Musiek Medley lyrics  | ENin English

Paroles de 30 Jaar van Select Musiek Medley

Interprètes Adam TasRay DylanBok Van BlerkRomanzRicus NelRobbie WesselsRefentseNicholis LouwSnotkopLaurika RauchManie JacksonAndrietteKurt Darren

Paroles de la chanson 30 Jaar van Select Musiek Medley par Adam Tas lyrics officiel

30 Jaar van Select Musiek Medley est une chanson en Afrikaans

My oom se motor is 'n ou masjien
Hy maak dit vol met diesolien
En hy sing in die strate as hy ons kom sien
My oom is oud en ek is skaars dertien

My oom drink koffie en my tannie tee
Ek vra oor die reën en hy se ja-nee
En hy drink soet koffie met sy een oog toe
En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux

O stuur ons net so 'n bietjie reën
My oom het ‘n tenk vol diesolien
En seën my pa
En seën my ma
En my oom op sy plaas in Afrika

En seën my pa
En seën my ma
En my oom op sy plaas in Afrika

My hele hart lê ek voor jou neer
My hele hart behoort aan jou en meer
As tyd vergaan
En môre kom nie meer
Wil ek rus by jou
Naby jou ek gee
My hele hart
My hele hart

Die lewe loop 'n vreemde pad
Wat 'n mens soms nie beplan
Maar jy't ‘n keuse
Wat jy daarvan maak

Soms kyk jy terug na ‘n verdwaalde weg
Somtyds dink jy jy was reg
Wonder jy ook weer
Wat staan tussen ons vanaand?

En die hemel weet ek was lief vir jou
Sal ek jou nooit vas kan hou
Is dit als te laat om ‘n weer probeer te maak?

En die vlamme brand die hel breek los
Vir elke traan het dit ons gekos
Sê my wat staan weer tussen jou en my vanaand?

Manne dis ‘n voorreg
Om ‘n hardekool te deel
Al die bloedbroers bymekaar
Waar die vlamme vriendskap seël

Manne dis ‘n voorreg
Om hier vanaand te wees
Onder die Bosveldmaan praat die hardekole saam

Hardekole praat
Manne dis ‘n voorreg
Hardekole praat daar
Onder die Bosveldmaan
Praat die hardekole saam
Onder die Bosveldmaan
Daar praat die hardekole saam

Ek wens ek was sterker
Dan het ek jou 'n ding of twee gewys
Ek wens ek het vlerke
Dan het ons al lankal saam verdwyn

Ek wens ek was fikser
Dan het jy my dalk lankal raak gesien
My kar 'n bietjie blinker
Dan kon ons in my kar vry by die fliek

Wo oh oh oh oh oh
As ek net 'n bietjie meer gefokus het op skool
Wo oh oh oh oh oh
En bietjie minder van rock ‘n roll gedroom

Maar ek het nie
En jy bly sexy
En hier onder in my whisky glas
Lyk die lewe eerste klas

Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
En in 'n Mustang jou op Margate stukkend vry

Ek wens ek was cool soos Koos Kombuis
Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
En met 'n dans raak ons verslaaf aan ruk en roll

Cool soos Koos Kombuis

Ja en hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel
En sy koring kom sy gannatjies blom
Ooh en hy lag want dit reën mos op Skilpadtepel
En sy koring kom sy gannatjies blom

Ooh en hy lag want dit reën mos op Skilpadtepel
En sy koring kom sy gannatjies blom
Ooh hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel
En sy koring kom sy gannatjies blom
Daar op Skilpadtepel

Die rivier in jou oë
Is blouer as blou en ek glo
Dat 'n deel van my lewe in jou
In jou toe gevou

Waar net ek en jy kan gaan
As die golwe teen my rotse slaan
Weet ek dat jy hier langs my staan vir altyd

Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is die een wie weet wie ek is

Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose see waar ons liefde begin en ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei

Ek wil my baby hê vanaand
Ek wil my baby hê vanaand

Ek het na jou verlang jy het my hart gevang
Ek het van jou gedroom gisteraand
Ek gaan jou styf vashou want ek hou van jou
Ek wil my baby hê vanaand

Weet jy ek kom huis toe
Voor die son gaan lê vanaand?
Weet jy ek kom huis toe?
Ek wil my baby hê vanaand
Ek wil my baby hê vanaand

Jessica
Jy kan maar glo Jessie baby daar's geen ander een
Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou
Jessica
Dit was net ons op die strand toe die son sak ek onthou
Jessica
Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel
As ek sê ek is op my knieë net voor jou
Jessica
En toe dit lig word was jy warm om my gevou
Jessica

Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil

Knyp twee balle vas tussen jou bene (Tennisballe)
Met jou hande en jou knieë op die stene (Krieketballe)
Trek af jou broek en brul (Snoekerballe as jy wil)

Knyp twee balle vas tussen jou bene (Tennisballe)
Met jou hande en jou knieë op die stene (Krieketballe)
Trek af jou broek en brul (Snoekerballe as jy wil)
Solank jy net leeuloop
(Leeuloop)

Kaptein

Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne
Daar waar die son opkom
Daar oor die horison wag sy vir my

Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne
Daar waar die son gaan lê
Het sy gesê sy wag oh ho oh oh oh
Sy wag vir my
Sy wag vir my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de 30 Jaar van Select Musiek Medley

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la poubelle
2| symbole en haut du téléviseur
3| symbole en haut de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid