song lyrics / Wanda De Kock / U Is En Bly - Jahweh Jireh lyrics  | FRen Français

U Is En Bly - Jahweh Jireh lyrics

Performers Wanda De KockMelissa BamJean-Pierre LishmanChristiaan Kritzinger

U Is En Bly - Jahweh Jireh song lyrics by Wanda De Kock official

U Is En Bly - Jahweh Jireh is a song in Afrikaans

In tye van donker
In tye van nood staan ons vas
Op U woord

In tye van donker
In tye van nood staan ons vas
Staan ons op U woord

U is en bly
Jahweh Jireh
God wat voorsien
Ons God wat vooruit sien

U is en bly
Jahweh Jireh
U is ons God
En U sal voorsien

In tye van donker
In tye van nood staan ons vas
Op U woord

In tye van donker
In tye van nood staan ons vas
Staan ons op U woord

U is en bly
Jahweh Jireh
God wat voorsien
Ons God wat vooruit sien

U is en bly
Jahweh Jireh
U is ons God
En U sal voorsien

In elke behoefte
Klein of groot
Meer as wat ons bid of dink

In groen weivelde laat U ons rus
U bring ons by waters waar vrede is
Waar vrede is

U is en bly
Jahweh Jireh
God wat voorsien
Ons God wat vooruit sien

U is en bly
Jahweh Jireh
U is ons God
En U sal voorsien

U is en bly
Jahweh Jireh
God wat voorsien
Ons God wat vooruit sien

U is en bly
Jahweh Jireh
U is ons God
En U sal voorsien
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for U Is En Bly - Jahweh Jireh lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the suitcase
2| symbol to the right of the clock
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid