song lyrics / Theuns Jordaan / Onthou Jy Nog lyrics  | FRen Français

Onthou Jy Nog lyrics

Performer Theuns Jordaan

Onthou Jy Nog song lyrics by Theuns Jordaan official

Onthou Jy Nog is a song in Afrikaans

Onthou jy nog die dae
Van wens ons was al groot
Al ons wysheid en ons vrae
Na die lewe en die dood

Die dag was veertig volle ure
Die nag was net een oogknip kort
En n vesting was die mure om on sheen
Wat later sel sou word

Onthou ny nog die tye
Van liefhe, droom en bou
En die later dae se swye
Om iets van alles te behou

Tog vreemd, die tyd se laaie
Die lewe is so bitter kort
Da tons, na al ons paaie iedereen
Weer kind, maar wees moet word

Dat ons, na al ons paaie iedereen
Weer kind, maar wees, moet word
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Onthou Jy Nog lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the target
2| symbol at the bottom of the star
3| symbol at the top of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid