song lyrics / The Rockets / Trane Van 'n Moeder lyrics  | FRen Français

Trane Van 'n Moeder lyrics

Performers The RocketsLucinda

Trane Van 'n Moeder song lyrics by The Rockets official

Trane Van 'n Moeder is a song in Afrikaans

Die hart van 'n moeder is vol liefde
Sy neem almal se sorge op haar
En niemand sal ooit kan begryp nie
Wat 'n moeder alleen moes verdra

Wie ken die stryd van 'n moeder?
Wie ken haar pyn en haar smag?
Wie sien die trane van 'n moeder?
In die stilte dra sy die seere na haar hart

(In stilte dra sy die seere na haar hart)

Wie ken die stryd van 'n moeder?
Wie ken haar pyn en haar smag?
Wie sien die trane van 'n moeder?
In die stilte dra sy die seere na haar hart (Seere na haar hart)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Trane Van 'n Moeder lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol at the bottom of the target
3| symbol at the top of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid