song lyrics / Tannie Riana / Morsjors lyrics  | FRen Français

Morsjors lyrics

Performer Tannie Riana

Morsjors song lyrics by Tannie Riana official

Morsjors is a song in Afrikaans

Ons het die mooiste land in die hele wêreld
Kom ons hou dit aan die kant
Almal saam
As jy ooit 'n morsjors kry
Loop tog nie by hom verby
Wys hom waar die asblik staan

Morsjors, tel op jou papiere
Morsjors, waar is jou maniere
As jy hier wil woon
Hou die plek dan skoon
Anders dan trap ek op jou toon

Kyk net die pawiljoen na die rugby wedstryd
Wie't al weer so kwaad gedoen
Agge nee
Oral lê paiere rond
Koeldrank blikkies op die grond
Morsjors en sy maats al weer

Morsjors, tel op jou papiere
Morsjors, waar is jou maniere
As jy hier wil woon
Hou die plek dan skoon
Anders dan trap ek op jou toon

Morsjors, tel op jou papiere
Morsjors, waar is jou maniere
As jy hier wil woon
Hou die plek dan skoon
Anders (Pasop vir jou)
Anders (Ek kyk vir jou)
Anders dan trap ek op jou toon (oe, eina, jy't my seer getrap)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Morsjors lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the calculator
2| symbol to the left of the helmet
3| symbol to the left of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid