song lyrics / Tannie Riana / Bly Uit die Son lyrics  | FRen Français

Bly Uit die Son lyrics

Performer Tannie Riana

Bly Uit die Son song lyrics by Tannie Riana official

Bly Uit die Son is a song in Afrikaans

Soggens as ek opstaan, is die son al op
Ek gryp my koelste klere, want warm gaan dit word
Ek nooi al my maatjies om by my te kom swem
Ons duik en speel in die water en lag vir oupa Ben

Dis warm en bedomping, dis somer tyd al weer
Bly uit die son, skree oupa Ben, anders brand jou lyfie seer
Dis warm en bedomping, dis somer tyd al weer
Bly uit die son, skree oupa Ben, anders brand jou lyfie seer

Een oggend gaan ons see toe, dit was nog baie vroeg
Ons pak die piekniekmandjie met handoeke genoeg
Die emmertjie en grafie word laaste in gegooi
Want met seesand en met water bou ons sandkastele mooi

Dis warm en bedomping, dis somer tyd al weer
Bly uit die son, skree oupa Ben, anders brand jou lyfie seer
Dis warm en bedomping, dis somer tyd al weer
Bly uit die son, skree oupa Ben, anders brand jou lyfie seer

Bly uit die son, skree oupa Ben, anders brand jou lyfie seer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bly Uit die Son lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the house
2| symbol at the top of magnifying glass
3| symbol at the top of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid