song lyrics / Tannie Riana / Dierbare Ouma lyrics  | FRen Français

Dierbare Ouma lyrics

Performer Tannie Riana

Dierbare Ouma song lyrics by Tannie Riana official

Dierbare Ouma is a song in Afrikaans

Dierbare Ouma ek sing vir jou
Omdat ek baie lief is vir jou
Dierbare Ouma luister nou
Kom kuier tog weer gou

Dat ons weer kan stories hoor
Dieselfde ene oor en oor
Dat ons saam kan liedjies sing
En kuier in ‘n kring

Dierbare Ouma ek sing vir jou
Omdat ek baie lief is vir jou
Dierbare Ouma luister nou
Kom kuier tog weer gou

Ouma het mos in haar sak
Altyd iets wat lekker smaak
As ek haar ‘n soentjie gee
Dan kry ek sommer twee

Dierbare Ouma ek sing vir jou
Omdat ek baie lief is vir jou
Dierbare Ouma luister nou
Kom kuier tog hier gou

Ouma is so lief en sag
Met haar oë wat altyd lag
As my Mamma met my raas
Hou Ouma my weer vas

Dierbare Ouma ek sing vir jou
Omdat ek baie lief is vir jou
Dierbare Ouma luister nou
Kom kuier tog weer kuier tog weer kuier tog weer gou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dierbare Ouma lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the envelope
2| symbol at the bottom of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid