song lyrics / Tannie Riana / Insek-Liedjie lyrics  | FRen Français

Insek-Liedjie lyrics

Performer Tannie Riana

Insek-Liedjie song lyrics by Tannie Riana official

Insek-Liedjie is a song in Afrikaans

Kyk net hoe vrolik is die diertjies in die veld
Al die voëltjies sing en die skoenlappers gesels
Die miere die dans en die bye zoem
Almal stem saam, daar is baie om te doen

Die kriekies die kriek
En die vliegies die vlieg
Al die klein ou goggas sing 'n lentelied
Dit kriewel en krioel
Oral in die bos
Elke liewe insek soek sy eie kos

Kyk net hoe vrolik is die diertjies in die veld
Al die voëltjies sing en die skoenlappers gesels
Die miere die dans en die bye die zoem
Almal stem saam, daar is baie om te doen

Die kriekies die kriek
En die vliegies die vlieg
Al die klein ou goggas sing 'n lentelied
Dit kriewel en krioel
Oral in die bos
Elke liewe insek soek sy eie kos

Die kriekies die kriek
En die vliegies die vlieg
Al die klein ou goggas sing 'n lentelied
Dit kriewel en krioel
Oral in die bos
Elke liewe insek soek sy eie kos
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Insek-Liedjie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the thumbs up
2| symbol at the top of the target
3| symbol to the left of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid