song lyrics / Silwer & Goud / Ek Verlang Na Jou lyrics  | FRen Français

Ek Verlang Na Jou lyrics

Performer Silwer & Goud

Ek Verlang Na Jou song lyrics by Silwer & Goud official

Ek Verlang Na Jou is a song in Afrikaans

Ek verlang na jou
Na die winde wat sy arms om my vou
So verlang ek as die son en die maan en die wind
En die wolke oor my gaan

Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou in die verre lande bly
En verlang jy as die son en die maan en die wind
En die wolke oor jou gaan

Waai wind
Bring haar terug na my
Waai wind
Bring haar terug na my
Bring haar terug na my

O ek verlang na jou
Na die winde wat sy arms om my vou
So verlang ek as die son en die maan en die wind
En die wolke oor my gaan (Oor my gaan)

Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou in die verre lande bly
En verlang jy as die son en die maan en die wind
En die wolke oor jou gaan

Waai wind
Bring haar terug na my
Waai wind
Bring haar terug na my (Haar terug na my)

Waai my oor huise, riviere en bome (Riviere en bome)
Waai my oor berge tot aan die water kant
Waai my oor stede, woestyne en strome
Ek sê waai my tot in my Vaderland

Waai wind
Bring haar terug na my
Waai wind
Bring haar terug na my (Haar terug na my)
Haar terug na my (Haar terug na my)
Haar terug na my (Haar terug na my)
Haar terug na my (Haar terug na my)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Verlang Na Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the eye
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol to the left of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid