song lyrics / Sané Leach / Rus sag my Liefie Kind lyrics  | FRen Français

Rus sag my Liefie Kind lyrics

Performer Sané Leach

Rus sag my Liefie Kind song lyrics by Sané Leach official

Rus sag my Liefie Kind is a song in English

Klein bietjies liefde
'N Klein bietjie lag
Klein bietjie trane
'N hele vol dag

'N Klein bietjie hier
En 'n klein bietjie daar
'N Klein bietjie wonder
Is die regtig waar

Rus sag
Rus sag my liefie kind
Rus sag
Rus sag my liefie kind

Want die son het gaan slaap
En die maan hou nou waak
Ons harte is bly
Want die Here het alles gemaak

Klein bietjie speel
En 'n Klein bietjie slaap
Klein bietjie leer
En 'n klein bietjie vaak

Soene en drukke
En wolk huisies bou
Die blare daar buite vertel iets vir jou

Rus sag
Rus sag my liefie kind
Rus sag
Rus sag my liefie kind

Want die son het gaan slaap
En die maan hou nou waak
Ons harte sê dankie
Want die Here het alles gemaak
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: Sané Leach
Copyright: O/B/O DistroKid

Comments for Rus sag my Liefie Kind lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol to the left of the smiley
3| symbol to the left of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid