song lyrics / Sané Leach / Onse Vader lyrics  | FRen Français

Onse Vader lyrics

Performer Sané Leach

Onse Vader song lyrics by Sané Leach official

Onse Vader is a song in English

Ons Vader wat in die Hemel is
Geheilig is ja heilig is U Naam
Ons Vader wat in die Hemel is
Met handjies saam bid ek tot U vanaand

Laat U koninkryk kom
Laat U wil geskied Heer
Soos in die Hemel so ook op die aarde
Sorg vir ons soos die mossies
en vergewe al ons sonde
Soos wat ons ander om ons moet vergewe

Red ons van versoeking en die bose
Want aan U behoort die koninkryk en krag
Aan U behoort die heerlikheid vir ewig
Amen

Ons Vader wat in die Hemel is
Geheilig is ja heilig is U Naam
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: Sané Leach
Copyright: O/B/O DistroKid

Comments for Onse Vader lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the envelope
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol to the left of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid