song lyrics / Refentse / Stormnag lyrics  | FRen Français

Stormnag lyrics

Performer Refentse

Stormnag song lyrics by Refentse official

Stormnag is a song in Afrikaans

My gedagtes sit alweer
In die storms van die nag
Donker wolke wilde weer
Ek weet nie meer wanneer of waarheen

Hierdie wolke help my skeiding
Sê my wie’s hier vir jou ding
Wie’s hier vir my ding?
Daar is Metropolisie in die weiding
Hulle praat van haatspraak en skeiding

Hierdie nag het my vertel van die hemel en die hel
Hierdie nag is soet en seer
Sonder sorges sonder beheer in die donker nag

Hierdie nag het my kom wys
Verdoesel al die parasiete op jou reis
Ek sal jou nerf-af staanop wys
Al ooit gewonder hoe die hemelsleet op jou sal lyk?

Hoë wolke kom maar weer
Kom al weer en weer en leer my dissipline
Want die water drink die son
Maar die bende lê nog altyd ooral rond

Hierdie nag het my vertel van die hemel en die hel
Hierdie nag is soet en seer
Sonder sorges sonder beheer in die donker nag

Dis ‘n stormnag
‘n Stormnag
In die stormnag

Wel hallo liewe jongmens jy’s welkom by my plek
Jy’s speel hangman met die waarheid maar die noose is om jou nek
Stuur ‘n wingerd deur jou keel sien jou anderkant die muur
Hoekom dan so gedryf deur die vrees en plesier?

Hierdie nag het my vertel van die hemel en die hel
Hierdie nag is soet en seer
Sonder sorge sonder beheer in die donker donker nag

Dis ‘n stormnag
‘n Stormnag
In die stormnag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Stormnag lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the padlock
2| symbol to the left of the suitcase
3| symbol at the bottom of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid