song lyrics / Pietman Geldenhuys / Die Liefde Verstaan Jou lyrics  | FRen Français

Die Liefde Verstaan Jou lyrics

Performer Pietman Geldenhuys

Die Liefde Verstaan Jou song lyrics by Pietman Geldenhuys official

Die Liefde Verstaan Jou is a song in Afrikaans

Die liefde verstaan jou maar verstaan jy die liefde?
Kom haal wie jy wil
Al staan jy om hoekies en kruip weg in gaatjies
Al staan jy ook stil

En saans as ek ver en in 'n goedkoop hotel is
Kom hou jy my polse vir al wat dit werd is
Want die liefde is jy
Die liefde is jy
Die liefde is jy

Die bloed in my are vloei al in die rondte
Dit klop deur my hart
Die goed in my bors voel soos klippe en klonte
En vat dan die pad

En saans as ek weg en voor 'n nuwe gehoor is
Kom hou jy my snare soos een wat getoor is
Want die bloed is soos jy
Die bloed is soos jy
Die bloed is soos jy

Hou my by jou altyd by jou want ek
Is te swak op my eie

Die liefde verstaan jou maar verstaan jy die liefde?
Kom haal wie jy wil
Al staan jy om hoekies en kruip weg in gaatjies
Al staan jy ook stil

En saans as ek ver en in 'n eensaam hotel is
Kom klou jy aan my vir al wat dit werd is
Want die liefde is jy
Die liefde is jy
Die liefde is jy
Die liefde is jy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Liefde Verstaan Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol to the left of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid