paroles de chanson / Pietman Geldenhuys parole / Die Liefde Verstaan Jou lyrics  | ENin English

Paroles de Die Liefde Verstaan Jou

Interprète Pietman Geldenhuys

Paroles de la chanson Die Liefde Verstaan Jou par Pietman Geldenhuys lyrics officiel

Die Liefde Verstaan Jou est une chanson en Afrikaans

Die liefde verstaan jou maar verstaan jy die liefde?
Kom haal wie jy wil
Al staan jy om hoekies en kruip weg in gaatjies
Al staan jy ook stil

En saans as ek ver en in 'n goedkoop hotel is
Kom hou jy my polse vir al wat dit werd is
Want die liefde is jy
Die liefde is jy
Die liefde is jy

Die bloed in my are vloei al in die rondte
Dit klop deur my hart
Die goed in my bors voel soos klippe en klonte
En vat dan die pad

En saans as ek weg en voor 'n nuwe gehoor is
Kom hou jy my snare soos een wat getoor is
Want die bloed is soos jy
Die bloed is soos jy
Die bloed is soos jy

Hou my by jou altyd by jou want ek
Is te swak op my eie

Die liefde verstaan jou maar verstaan jy die liefde?
Kom haal wie jy wil
Al staan jy om hoekies en kruip weg in gaatjies
Al staan jy ook stil

En saans as ek ver en in 'n eensaam hotel is
Kom klou jy aan my vir al wat dit werd is
Want die liefde is jy
Die liefde is jy
Die liefde is jy
Die liefde is jy
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Liefde Verstaan Jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du casque
2| symbole à droite du cadenas
3| symbole à gauche de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid