song lyrics / Neville D / Die Here Gaan Jou Ytsort lyrics  | FRen Français

Die Here Gaan Jou Ytsort lyrics

Performer Neville D

Die Here Gaan Jou Ytsort song lyrics by Neville D official

Die Here Gaan Jou Ytsort is a song in Afrikaans

Dus noggie verby nie
Oppie regte tyd
Gannie here jou Ytsort
Jy worry nou al kla

Oorie einde vannie maand
Jy worry oorie skuld
Wonner hoe gaan jy betaal

Die goetes steel jou joy
Die goetes steel jou joy
En mense sê vi jou
Jy moet net op God vetrou
Ma ek bid jou al vi maande

En ek wens dit kan ophou
Dit issie maklik-kie
Ek voel om op te gie
Kan die here tog deurkom vi my
Ek bid dat God tog net deurkom vi jou
Kind van God onthou

Jy kan hom vetrou
Hy gaan jou YtSort
Hy gaan jou YtSort
Hy gaan jou YtSort
Die here gaan jou YtSort ja

Hallo julle hoorie
Die Here ken jou storie
Die waaroms en die hoekoms
Jou verlede en jou toekoms

Moenie opgee nie
Jy moenie opgee nie
Here wat gaan an
Is dit u perfekte plan

Want dit lykie asof dinge
Hier so lekke uitwerkie
Mense vra waas jou faith
Die goetes stress jou yt
Kan die Here tog deurkom vi my
Ek bid dat God tog net deurkom vi jou

Kind van God onthou
Jy kan hom vetrou
Hy gaan jou YtSort
Hy gaan jou YtSort
Hy gaan jou YtSort

Die here gaan jou YtSort ja
Ek praat van lekke
Ja soema lekke
Hy gaan jou YtSort

Die Here gaan jou YtSort ja
Oh, ho, ho
Oh, ho, ho, ho
Die here gaan jou YtSort ja

Ek praat van lekke
Ja soema lekke
Hy gaan jou YtSort
Die here gaan jou YtSort ja
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Here Gaan Jou Ytsort lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the television
2| symbol to the right of the cross
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid