song lyrics / Neil Somers / 40 Beest lyrics  | FRen Français

40 Beest lyrics

Performer Neil Somers

40 Beest song lyrics by Neil Somers official

40 Beest is a song in Afrikaans

Ek trotseer die stof van ‘n Karoo grondpad
Oppad na ‘n kuier by jou
Ek en die hekke voer ons eie stryd as die skemer ‘n kombers oor ons vou

Ek sien die wilgers in die aandwind dans
Hulle staan en wieg by die dam
Ek het ‘n ring vir jou vinger bedoel en hy maak my palms
Lekker klam

Ek is so bang om my vraag te vra
Jou pa sit daar met sy haelgeweer
En sê hy glo in ou tradiesies
Die Xhosa’s het hom daarvan geleer

Jou pa soek 40 beeste vir ‘n girl soos jy
Klink nogsteeds na ‘n bargain vir my maar 40 beeste is te min vir jou
Sorg weer dat jou pa dit onthou

Jonas lyk nervous as hy tuin natspuit
Hy sê jy moenie moeilikheid maak nie
Want die oubaas se oë kan oral kyk
Lyk my ek lê maar alleen

Ons twee sit plat vir sy antwoord en wag
Ek ruik Rum en Maple in die lug
Toe sê hy wraggies ek kan jou maar kry maar vergeet van die beeste
Al vat ek haar terug

Jou pa soek 40 beeste vir ‘n girl soos jy
Klink nogsteeds na ‘n bargain vir my maar 40 beeste is te min vir jou
Sorg weer dat jou pa dit onthou

Jou pa soek 40 beeste vir ‘n girl soos jy
Klink nogsteeds na ‘n bargain vir my maar 40 beeste is te min vir jou
Sorg net dat jou pa dit onthou

Jou pa soek 40 beeste vir ‘n girl soos jy
Klink nogsteeds na ‘n bargain vir my maar 40 beeste is te min vir jou
Sorg net dat jou pa dit onthou
O ja sorg net dat jou pa dit onthou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 40 Beest lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the television
2| symbol to the left of the eye
3| symbol to the left of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid