song lyrics / Monique / My Hart Het Klaar Besluit lyrics  | FRen Français

My Hart Het Klaar Besluit lyrics

Performers MoniqueDavid Fourie

My Hart Het Klaar Besluit song lyrics by Monique official

My Hart Het Klaar Besluit is a song in Afrikaans

Bly net hier bly net hier vanaand tot dit lig is
Het jou nodig
My lief ek tel elke uur en ek tel sekondes af
Tot ek terug is mmm

Ek kannie my lyf beheer
Ek kannie help wat gebeur
Ek kannie my liefde keer nie
My hart het klaar besluit

Ek kannie help dat ek weet
Ek kannie jou gesig vergeet nie
My hart het klaar besluit

Ek voel jou hier, voel jou hier my hart elke oomblik
Die ure tussen jou en my
Solank jy onthou dat elke liewe uur ek het jou nodig
So nodig

Ek kannie my lyf beheer
Ek kannie help wat gebeur
Ek kannie my liefde keer nie
My hart het klaar besluit

Ek kannie help dat ek weet
Ek kannie jou gesig vergeet nie
My hart het klaar besluit

O wat ek nie vir jou sal doen
My laaste asem om jou te soen
Om jou te soen

Ek kannie my lyf beheer
Ek kannie help wat gebeur
Ek kannie my liefde keer nie
My hart het klaar besluit

Ek kannie help dat ek weet
Ek kannie jou gesig vergeet nie
My hart het klaar besluit
Want my hart, want my hart het klaar
My hart het klaar besluit
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: DAVID FOURIE, IAIN FARQUHARSON, SANDRA BJURMAN, STEFAN ORN
Copyright: BMG Rights Management, Kobalt Music Publishing Ltd., Sony/ATV Music Publishing LLC

Comments for My Hart Het Klaar Besluit lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the house
2| symbol to the left of the camera
3| symbol to the left of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid