song lyrics / Marcel & Lydia Zimmer / U Genade Is Vir My Genoeg lyrics  | FRen Français

U Genade Is Vir My Genoeg lyrics

Performer Marcel & Lydia Zimmer

U Genade Is Vir My Genoeg song lyrics by Marcel & Lydia Zimmer official

U Genade Is Vir My Genoeg is a song in Afrikaans

Sien hoe Jesus daar loop in Jerusalem,
met ‘n kruis op Sy rug en ‘n doringkroon.
Hoor hoe die menigte skreeu en roep: “Kruisig Hom!” –
so betaal Hy die sondeloon.

Sien die Lam aan die kruis daar op Golgota:
God wat mens word en ly, die vernedering.
Sien die liefde vir ons in Sy oë staan,
toe Hy roep: “Dit is volbring!”

Ja, ek dank U vir U genade, o Heer,
U het die kruis gedra.
U bewys U genade aan my telkens weer
en is meer as wat ek kan vra.

In die ryk van die dood het Hy neergedaal.
Ja, uit liefde vir ons wat ons nie verstaan.
Maar die steen van die graf is nou weggehaal -
Jesus leef, Hy het opgestaan!

Ja, ek dank U vir U genade ...

En nou kom ek tot U met vrymoedigheid,
met ontsag en respek kniel ek voor U neer.
U is Koning en God tot in ewigheid,
U is Jesus die hoogste Heer.

Ja, ek dank U vir U genade ... (2x)

U genade’s vir my genoeg.
U genade’s vir my genoeg.
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for U Genade Is Vir My Genoeg lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the camera
2| symbol to the left of the television
3| symbol at the bottom of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid