paroles de chanson / Marcel & Lydia Zimmer parole / U Genade Is Vir My Genoeg lyrics  | ENin English

Paroles de U Genade Is Vir My Genoeg

Interprète Marcel & Lydia Zimmer

Paroles de la chanson U Genade Is Vir My Genoeg par Marcel & Lydia Zimmer lyrics officiel

U Genade Is Vir My Genoeg est une chanson en Afrikaans

Sien hoe Jesus daar loop in Jerusalem,
met ‘n kruis op Sy rug en ‘n doringkroon.
Hoor hoe die menigte skreeu en roep: “Kruisig Hom!” –
so betaal Hy die sondeloon.

Sien die Lam aan die kruis daar op Golgota:
God wat mens word en ly, die vernedering.
Sien die liefde vir ons in Sy oë staan,
toe Hy roep: “Dit is volbring!”

Ja, ek dank U vir U genade, o Heer,
U het die kruis gedra.
U bewys U genade aan my telkens weer
en is meer as wat ek kan vra.

In die ryk van die dood het Hy neergedaal.
Ja, uit liefde vir ons wat ons nie verstaan.
Maar die steen van die graf is nou weggehaal -
Jesus leef, Hy het opgestaan!

Ja, ek dank U vir U genade ...

En nou kom ek tot U met vrymoedigheid,
met ontsag en respek kniel ek voor U neer.
U is Koning en God tot in ewigheid,
U is Jesus die hoogste Heer.

Ja, ek dank U vir U genade ... (2x)

U genade’s vir my genoeg.
U genade’s vir my genoeg.
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de U Genade Is Vir My Genoeg

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'appareil photo
2| symbole à droite de la calculatrice
3| symbole à gauche du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid