song lyrics / Loki Rothman / Ons Op Ons Eie lyrics  | FRen Français

Ons Op Ons Eie lyrics

Performer Loki Rothman

Ons Op Ons Eie song lyrics by Loki Rothman official

Ons Op Ons Eie is a song in Afrikaans

Hou vas
Dis nog 'n lang pad
Kamers van jou hart
Stadig afgebrand

Ligte af
Slapelose nag
Klein kamer groot stad
Hoor die honde buite blaf

Ek probeer vorentoe te beweeg
Jy probeer om my te vergeet
Ek probeer maar ek val elke tree
Dis soos ons op ons eie
Ek probeer maar dit maak net te seer
Jy probeer om sonder my te leef
Ek probeer als om dit net te keer
Dis soos ons op ons eie

Rug bid
Spierwit plafondak
Gedagtes kliphard
Mis jou glimlag
Lig trap
Aan die diep kant
Verloor jou hart
Êrens langs die pad

Ek probeer vorentoe te beweeg
Jy probeer om my te vergeet
Ek probeer maar ek val elke tree
Dis soos
Ons op ons eie

Ek probeer maar dit maak net te seer
Jy probeer om sonder my te leef
Ek probeer als om dit net te keer
Dis soos ons op ons eie
Ons op ons eie
Ons op ons eie
Ons op ons eie
Ons op ons eie

Lig trap
Aan die diep kant
Verloor jou hart
Êrens langs die pad
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ons Op Ons Eie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the smiley
2| symbol to the left of the bulb
3| symbol to the left of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid