song lyrics / Lianie May / Kyk,Kyk,Kyk lyrics  | FRen Français

Kyk,Kyk,Kyk lyrics

Performer Lianie May

Kyk,Kyk,Kyk song lyrics by Lianie May official

Kyk,Kyk,Kyk is a song in Afrikaans

Jy’s ‘n boer van die Vrystaat
Ek staan kaalvoet in die stofpad
En jy hanna-hanna by jou venster uit
En belowe my die wêreld

Jy’t jou kans verspeel meneer grootpraat
Vanaand vry ek vir Jan staatmaak
Want ‘n man wat hanna-hanna is ‘n man wat net nie kan
En net nie die man vir my

So kyk kyk kyk
Kyk my in my oë en sê my hoe jy voel?
Voel jy nog dieselfde as jy anders voel
Neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer

Kyk kyk kyk
Kyk my in my oë en sê my hoe jy voel?
Voel jy nog dieselfde as jy anders voel
Neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer

Jan is ‘n yuppie en ‘n slimkop
Hy dra ‘n das en hy skeer ook
En hy hanna-hanna nie by sy Hilux uit nie
En belowe my die wêreld

Sal maar sien waar val die looitjie
Vanaand kies ek ‘n witbroodjie
Maar ‘n man wat hanna-hanna is ‘n man wat net nie kan
Net nie die man vir my

So kyk kyk kyk
Kyk my in my oë en sê my hoe jy voel?
Voel jy nog dieselfde as jy anders voel
Neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer

Kyk kyk kyk
Kyk my in my oë en sê my hoe jy voel?
Voel jy nog dieselfde as jy anders voel
Neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer

En jy gooi jou klippies teen my vensterruit
Maar jy gooi my venster uit
En jy bring jou blomme na my voordeur toe
Om te sê dat jy is spyt

Maar ek is nie die tipe meisie wat tweedekanse gee nie
Maar ek is nie die tipe meisie wat sommer so ingee

Kyk kyk kyk
Kyk my in my oë en sê my hoe jy voel?
Voel jy nog die selvde as jy anders voel
Neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer

Kyk kyk kyk
Kyk my in my oë en sê my hoe jy voel?
Voel jy nog dieselfde as jy anders voel
Neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer

Kyk kyk kyk
Kyk my in my oë en sê my hoe jy voel?
Voel jy nog dieselfde as jy anders voel
Neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kyk,Kyk,Kyk lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the padlock
2| symbol to the right of the clock
3| symbol at the top of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid