song lyrics / Lianie May / Die Man Wat By My Staan lyrics  | FRen Français

Die Man Wat By My Staan lyrics

Performer Lianie May

Die Man Wat By My Staan song lyrics by Lianie May official

Die Man Wat By My Staan is a song in Afrikaans

'n Man wat 'n vrou
Nog so kan laat voel ek weet jy is vir my bedoel
Want jy ken my hoop en jy ken my vrees
En ek wil by geen ander wees

Daar is geen ander vir my
By jou is waar ek wil bly

Jy's die man wat by my staan (Man wat by my, man wat by my staan)
Jy's die man wat by my staan (Man wat by my, man wat by my staan)
Jy's die man wat by my staan

By jou kan ek lag
En jy sal my kry daar waar ons saam op more wag
En dit wat jy sê
Dis jy wat my ken en so het jy my hart gewen

Daar is geen ander vir my
By jou is waar ek wil bly

Jy's die man wat by my staan (Man wat by my, man wat by my staan)
Jy's die man wat by my staan (Man wat by my, man wat by my staan)
Jy's die man wat by my staan

Jy's die man wat by my staan (Man wat by my, man wat by my staan)
Jy's die man wat by my staan (Man wat by my, man wat by my staan)
Jy's die man wat by my staan (Man wat by my, man wat by my staan)
Jy's die man wat by my staan (Man wat by my, man wat by my staan)
Jy's die man wat by my staan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Man Wat By My Staan lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the helmet
2| symbol to the right of the cross
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid