song lyrics / Lianie May / Die Liefde Maak Seer lyrics  | FRen Français

Die Liefde Maak Seer lyrics

Performer Lianie May

Die Liefde Maak Seer song lyrics by Lianie May official

Die Liefde Maak Seer is a song in Afrikaans

Ek was vas in jou arms was vas in jou houvas
Ek was nooit so alleen soos toe ek saam met jou was
Jy het my so verander teen my beste raad
En ek moes jou verlaat
Maar ek wens dit was vir altyd

En die liefde maak seer
Die liefde maak seer
En ek vra jou doen dit weer
Vir ‘n laaste keer

Al maak die liefde my seer
Dit maak my so seer
En al val ek elke keer
Sal ek weer probeer

Ek was wie ek moes wees wanneer ek nie by jou was
En ek voel hoe ek skeer want my hart bly aan jou vas
Ek het soveel gegee ek het soveel verloor
En ek het niks meer oor
Maar ek wens jy kon my stem hoor

En die liefde maak seer
Die liefde maak seer
En ek vra jou doen dit weer
Vir ‘n laaste keer

Al maak die liefde my seer
Dit maak my so seer
En al val ek elke keer
Sal ek weer probeer
Sal ek weer probeer
Sonder die seerkry vir altyd net ek en jy

En die liefde maak seer
Ja die liefde maak seer
En ek vra jou doen dit weer
Vir ‘n laaste keer

Al maak die liefde my seer
Dit maak my so seer
En al val ek elke keer
Sal ek weer probeer
En al val ek elke keer
Sal ek weer probeer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Liefde Maak Seer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the target
2| symbol at the bottom of the house
3| symbol at the top of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid