song lyrics / Kurt Darren / Warrelwind Kind lyrics  | FRen Français

Warrelwind Kind lyrics

Performer Kurt Darren

Warrelwind Kind song lyrics by Kurt Darren official

Warrelwind Kind is a song in Afrikaans

In my lewe gekom ek onthou die begin van die somer
My getref soos ‘n bom my ontwaak hierdie hart van ‘n dromer
Jy’t my borrel gebars hierdie storie van my kom verander
Dit was alles so nuut en so vars ek kon nooit weer daarsonder

En jy waai warrelwind se kind
En jy waai warrelwind se kind
Draai my engel draai en as jy moeg is kan jy my kom vind
Draai my engel draai kom vou jou vlerke om my hart se punt

Later se winter het jy weg gevlieg oor die water
Ek moes toekyk hoe jy aanbeweeg en my lewe verander
Het warm gebly langs die vure uit liefde gebore
Die ure getel en my hande gehou oor die kole

En jy waai warrelwind se kind
En jy waai warrelwind se kind
Draai my engel draai en as jy moeg is kan jy my kom vind
Draai my engel draai kom vou jou vlerke om my hart se punt

Nie te ver dat ek jou mis nie
Al weet ek nie altyd waar jy is nie
Jare kom en gaan so gou verby

En jy waai warrelwind se kind
En jy waai warrelwind se kind
Draai my engel draai en as jy moeg is kan jy my kom vind
O draai my engel draai kom vou jou vlerke om my hart se punt
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Warrelwind Kind lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the thumbs up
2| symbol to the right of the smiley
3| symbol at the bottom of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid