song lyrics / Kurt Darren / Sal Jy Met My Dans lyrics  | FRen Français

Sal Jy Met My Dans lyrics

Performer Kurt Darren

Sal Jy Met My Dans song lyrics by Kurt Darren official

Sal Jy Met My Dans is a song in Afrikaans

Ons staan langs die dansvloer alleen
En kyk vir mekaar
Die saal is met lywe gepak
Het oë net vir haar

Sy swaai met die ritme haar mond
Sing elke woord saam
En ek skraap al my moed bymekaar
Vra toe vir haar

Sal jy met my dans?
Sal jy met my dans?
Ja die aand is nog jonk
Dis gemaak net vir ons
Sal jy met my dans?

Sal jy met my dans?
Sal jy met my dans?
Ja die aand is nog jonk
Dis gemaak net vir ons
Sal jy met my dans?

Ons sweef deur die mense soos een
Die aarde staan stil
Ek weet dis 'n oomblik geleen
Ek weet dat ek wil

Vir altyd hier naby haar bly
Maar ons liedjie is klaar
Laat waai met die volgende een
En ek vra toe vir haar

Sal jy met my dans?
Sal jy met my dans?
Ja die aand is nog jonk
Dis gemaak net vir ons
Sal jy met my dans?

Sal jy met my dans?
Sal jy met my dans?
Ja die aand is nog jonk
Dis gemaak net vir ons
Sal jy met my dans?

Dans met my vanaand
Op die ritme van my hart
Ons liedjie op herhaal
Sal jy met my dans?

Sal jy met my dans?
Sal jy met my dans?
Ja die aand is nog jonk
Dis gemaak net vir ons
Sal jy met my dans?

Sal jy met my dans?
Sal jy met my dans?
Ja die aand is nog jonk
Dis gemaak net vir ons
Sal jy met my dans?
Sal jy met my dans?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sal Jy Met My Dans lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the envelope
2| symbol to the left of the camera
3| symbol to the left of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid