song lyrics / Kurt Darren / Haal Asem lyrics  | FRen Français

Haal Asem lyrics

Performer Kurt Darren

Haal Asem song lyrics by Kurt Darren official

Haal Asem is a song in Afrikaans

Vrydagmiddag en ons lê op die gras
Ons lê en lag oor die week wat was
Dis 'n nuwe begin (Dis 'n nuwe begin)
Haal asem

Ry nou terug en ons stop langs die pad
Dit het gereën en ons fone is af
Jy’s voor op die wa
Die ruite opgewasem

Haal asem
Haal asem
Ek wil dit sê, ek wil dit sê, ek wil dit sê
Ek is lief vir jou

Kom by die huis daar is mense wat wag
Ek het net oë vir jou jy gee my die krag
Jy kyk vir my (Jy kyk vir my)
Haal asem (Hall asem)

Goeie geselskap maar ons monde is moeg
Wil nie gaan lê nie ons wil kuier tot vroeg
Stoksielalleen
Haal asem

Haal asem
Haal asem
Ek wil dit sê, ek wil dit sê, ek wil dit sê
Ek is lief vir jou

Haal asem
Ek wil dit sê, ek wil dit sê, ek wil dit sê

Hierdie is die jonkste wat ons sal wees
Lewe my lewe sonder vrees
Ek sien die goed in mense raak
Probeer om 'n goeie mens te wees

Weet ek kry dit nie altyd reg nie
Maar is wie ek is
Ek is so lief vir jou
Omdat jy lief vir my is

Hierdie is die jonkste wat ons sal wees
Lewe my lewe sonder vrees
Ek sien die goed in mense raak
Probeer om 'n goeie mens te wees

Weet ek kry dit nie altyd reg nie
Maar is wie ek is
Ek is so lief vir jou
Omdat jy lief vir my is

Hierdie is die jonkste wat ons sal wees
Lewe my lewe sonder vrees
Ek sien die goed in mense raak
Probeer om 'n goeie mens te wees

Weet ek kry dit nie altyd reg nie
Maar dis wie ek is
Ek is so lief vir jou
Omdat jy lief vir my is
Haal asem
Haal asem
Ek wil dit sê, ek wil dit sê, ek wil dit sê
Ek is lief vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Haal Asem lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the trash
2| symbol at the top of the eye
3| symbol at the top of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid